The Lost World of South African Pulp Fiction: Reviving the "Sakboekie"
From the "No TV" era of the 1950s to the global stage: The history of the Big 9 series and the mission to save them.
LEES VOLLEDIGE ARTIKEL →Ons Digitale Argief-Netwerk
Lees & laai volledige geskandeerde vintage boeke af in PDF-formaat.
Besoek PDF Argief βNavorsingsartikels, skrywerontledings & CSV-lyste.
LEES ARTIKELS & DATA βKyk-en-lees erfenis: Tessa, Grensvegter, Mark Condor en meer.
Verken Fotoverhale β300+ Digitale heruitgawes beskikbaar op Amazon Kindle en ePub.
Kyk E-Boeke β
Leon FouchΓ© se legendariese avonture met sy twee luiperds, Simpson en Spikkels.
Bekyk Reeks β
Teuns Stegmann en sy vier getroue vriende in die Franse Vreemdelegioen.
Bekyk Reeks β
Die onbetwiste koning van Suid-Afrikaanse 1970's fotoverhale.
Bekyk Reeks β
Die geheimsinnige swart ruiter wat geregtigheid bring op die platteland.
Bekyk Reeks β
A.P. du Plessis se legendariese oerwoudheld gewapen met pyl en boog.
Bekyk Reeks β
Braam le Roux se meesleurende klassieke Afrika woestynreeks.
Bekyk Reeks β
Geheime agent aksie en internasionale spioenasie in sewentigerjare styl.
Bekyk Reeks βAfrikaanse ontspanningslektuur van die 1950's en 1960's. 'n Reeks bestaan uit twee of meer opeenvolgende boeke deur dieselfde skrywer met deurlopende karakters.
Die goue era van Suid-Afrikaanse fotoverhale waarin egte akteurs op foto's die karakters met dialoogborrels uitgebeeld het.
Meer as 700 individuele sagtebandboeke, gerangskik volgens historiese uitgewershuise soos Pronk, Pluim, Olympos, Perskor en Tafelberg. As jy meer inligting wil bekom oor die onderskeie uitgewers vir die storieboeke, kliek die volgende skakel: https://pulpbooksarchive.co.za/
Hierdie webwerf fokus hoofsaaklik op die storieboek- en fotoverhaalreekse. Vir diegene wat belangstel in 'n volledige argief van al die uitgewers, skrywerslyste en historiese agtergrond, besoek die amptelike Pulp Books Argief.
Die ikoniese sagtebandreeks uitgewer van die 1950's en 1960's (4 uitgesoekte voorblaaie).
Bekyk Katalogus β
Klassieke gewilde Afrikaanse sagtebande met 'n ryk verskeidenheid skrywers (4 uitgesoekte voorblaaie).
Bekyk Katalogus β
Die vernaamste herdruk-uitgewer van Suid-Afrikaanse klassieke in die 1980's (4 uitgesoekte voorblaaie).
Bekyk Katalogus β
Gewilde Laager Boeke sagtebandreeks met 4 uitgesoekte spanning- en avontuurverhale.
Bekyk Katalogus β
Spannings- en avontuurverhale, vertalings en inheemse treffers (4 uitgesoekte voorblaaie).
Bekyk Katalogus β
Skepper van die gewilde 13 Franse Vreemdelegioen en Sahara-avontuurverhale wat die verbeelding bekoor het.
Biografie & Boeke β
Meesterlike skepper van Die Oerwoudvalk, Die Nar-reeks en talle gewilde aksie- en spanningsromans.
Biografie & Boeke β
Skepper van die onsterflike Teuns Stegmann en die gewilde Sahara Avontuur-reeks.
Biografie & Boeke β
Skepper van die gewilde Wit Mamba, Jaap Zeeman seerowerreeks en onvergeetlike rillerverhale.
Biografie & Boeke β
Een van die mees produktiewe en geliefde skrywers van Afrikaanse avontuur- en oerwoudstories (Swart Luiperd, Temmers van die Woestyn).
Biografie & Boeke β
Skepper van die gewilde Rooi Jan oerwoudreeks wat generasies lesers bekoor het.
Biografie & Boeke β
Meester van Afrikaanse speur- en spanningverhale, Oloff die Seerower, ruimtereekse en weste verhale.
Biografie & Boeke β
Skrywer van die gewilde Ridder-reeks, Swerwer Speurder en talle boeiende aksieverhale.
Biografie & Boeke β'n Spesiale dank gaan uit na wyle Mnr. Anton Brelage van Irene. Na sy afsterwe het hy honderde kosbare boeke aan my nagelaat, en sonder sy lewenslange bymekaarmaak van hierdie boekies sou hierdie argief nooit moontlik gewees het nie.
Opregte dank ook aan Marney van Ginkel (Strand) vir talle ure se bekwame voorbladrestorasie; Lukie Carelsen (Waterkloofrif) vir hulp met Swart Luiperd Pronk-voorblaaie; Jan Nell (Roodepoort) vir die leen en verkryging van skaars boeke; Quintus van Rooyen (Despatch) vir bystand met Africana-vondste; en Koos Papenfus (Rayton) vir sy reuse werk met die verskaffing van fotoverhale en bykomende inligting.